9 Manne het in die binnekamer weggekruip, en sy het uitgeroep: “Die Filistyne is hier, Simson!” Toe het hy die boogsnare gebreek, net so maklik soos ’n vlasdraad in twee breek wanneer dit aan ’n vuur raak.+ Die geheim van sy krag het nie bekend geword nie.