15 Hy het toe ’n vars kakebeen van ’n donkie gevind. Hy het dit gegryp en 1 000 manne daarmee doodgeslaan.+ 16 Toe het Simson gesê:
“Met die kakebeen van ’n donkie – een hoop, twee hope!
Met die kakebeen van ’n donkie het ek 1 000 manne doodgeslaan.”+