Rigters 4:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Maar ná Ehud se dood het die Israeliete weer begin doen wat sleg is in Jehovah se oë.+ Rigters 8:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Giʹdeon was skaars dood toe die Israeliete weer die Baäls begin aanbid het,*+ en hulle het Baäl-Beritʹ as hulle god gekies.+
33 Giʹdeon was skaars dood toe die Israeliete weer die Baäls begin aanbid het,*+ en hulle het Baäl-Beritʹ as hulle god gekies.+