1In die tyd van die rigters*+ het ’n hongersnood in die land ontstaan. ’n Man van Betlehem+ in Juda het saam met sy vrou en sy twee seuns weggetrek en as ’n uitlander in die gebied van Moab+ gaan woon.
6 Sy het toe saam met haar skoondogters uit die gebied van Moab vertrek om terug te gaan na Juda, want sy het in Moab gehoor dat Jehovah weer aan sy volk aandag geskenk het deur vir hulle kos* te gee.