19 Toe het hulle vroeg die oggend opgestaan en voor Jehovah neergebuig, en daarna het hulle teruggegaan na hulle huis in Rama.+ Elkaʹna het seksuele omgang met sy vrou Hanna gehad, en Jehovah het aan haar gedink.+
17 Maar hy het altyd na Rama+ teruggekeer, want sy huis was daar, en hy het daar ook as rigter oor Israel gedien. Hy het daar ’n altaar vir Jehovah gebou.+