Eksodus 7:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Tog het Farao hardkoppig geword,*+ en hy het nie na hulle geluister nie, net soos Jehovah gesê het. Eksodus 8:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe Farao sien dat daar verligting is, het hy sy hart verhard,+ en hy het geweier om na hulle te luister, net soos Jehovah gesê het. Eksodus 14:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar ek sal toelaat dat die Egiptenare hardkoppig word,* en hulle sal die Israeliete agternasit. So sal ek myself verheerlik deur middel van Farao en sy hele leërmag, sy strydwaens en sy perderuiters.+
13 Tog het Farao hardkoppig geword,*+ en hy het nie na hulle geluister nie, net soos Jehovah gesê het.
15 Toe Farao sien dat daar verligting is, het hy sy hart verhard,+ en hy het geweier om na hulle te luister, net soos Jehovah gesê het.
17 Maar ek sal toelaat dat die Egiptenare hardkoppig word,* en hulle sal die Israeliete agternasit. So sal ek myself verheerlik deur middel van Farao en sy hele leërmag, sy strydwaens en sy perderuiters.+