Rigters 20:46, 47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 Op daardie dag is altesaam 25 000 Benjaminiete doodgemaak. Hulle almal was magtige vegters wat met swaarde gewapen was.+ 47 Maar 600 manne het na die Rimmon-rots in die wildernis gevlug, en hulle het vier maande lank op die Rimmon-rots gebly.
46 Op daardie dag is altesaam 25 000 Benjaminiete doodgemaak. Hulle almal was magtige vegters wat met swaarde gewapen was.+ 47 Maar 600 manne het na die Rimmon-rots in die wildernis gevlug, en hulle het vier maande lank op die Rimmon-rots gebly.