1 Samuel 15:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Maar Samuel het gesê: “Net soos jou swaard vrouens kinderloos gemaak het, so sal jou ma kinderloos word.” Toe het Samuel Agag in stukke gekap voor Jehovah in Gilgal.+
33 Maar Samuel het gesê: “Net soos jou swaard vrouens kinderloos gemaak het, so sal jou ma kinderloos word.” Toe het Samuel Agag in stukke gekap voor Jehovah in Gilgal.+