1 Kronieke 20:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En daar het weer oorlog teen die Filistyne uitgebreek, en Elhaʹnan, die seun van Jaïr, het Lagmi, die broer van Goʹliat,+ die Gittiet, doodgemaak. Die steel van Lagmi se spies was so groot soos die balk van ’n weefraam.+
5 En daar het weer oorlog teen die Filistyne uitgebreek, en Elhaʹnan, die seun van Jaïr, het Lagmi, die broer van Goʹliat,+ die Gittiet, doodgemaak. Die steel van Lagmi se spies was so groot soos die balk van ’n weefraam.+