1 Kronieke 2:13-15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Isai het die vader geword van Eliʹab, sy eersgeborene. Sy tweede seun was Abinaʹdab,+ die derde Siʹmea,+ 14 die vierde Netaʹnel, die vyfde Raddai, 15 die sesde Osem en die sewende Dawid.+
13 Isai het die vader geword van Eliʹab, sy eersgeborene. Sy tweede seun was Abinaʹdab,+ die derde Siʹmea,+ 14 die vierde Netaʹnel, die vyfde Raddai, 15 die sesde Osem en die sewende Dawid.+