Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Saul en die manne van Israel het bymekaargekom en in die Ela-vallei+ kamp opgeslaan, en hulle het in gevegsformasie teen die Filistyne opgetrek.

  • 1 Samuel 21:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Die priester het geantwoord: “Die swaard van Goʹliat,+ die Filistyn wat jy in die Ela-vallei+ doodgemaak het, is hier agter die efod+ in ’n lap toegedraai. As jy dit wil neem, kan jy dit neem, want dit is die enigste een hier.” Dawid het gesê: “Dit is die beste swaard wat daar is. Gee dit asseblief vir my.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel