1 Samuel 16:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Een van die dienaars het gesê: “Ek het gesien dat een van die seuns van Isai, die Betlehemiet, goed kan speel. Hy is ook ’n dapper, magtige vegter.+ Hy kan goed praat, hy is aantreklik+ en Jehovah is met hom.”+
18 Een van die dienaars het gesê: “Ek het gesien dat een van die seuns van Isai, die Betlehemiet, goed kan speel. Hy is ook ’n dapper, magtige vegter.+ Hy kan goed praat, hy is aantreklik+ en Jehovah is met hom.”+