9 Toe het Abiʹsai, die seun van Seruʹja,+ vir die koning gesê: “Hoekom moet hierdie dooie hond+ my heer die koning vervloek?+ Laat my asseblief sy kop gaan afkap.”+
13 Haʹsael het gevra: “Hoe kan u kneg, wat ’n blote hond is, so iets doen?” Maar Eliʹsa het gesê: “Jehovah het aan my geopenbaar dat jy koning oor Sirië sal wees.”+