Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 3:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Ná hom was Samgar,+ die seun van Anat, en hy het 600 Filistynse manne+ met ’n veedrywerstok*+ doodgemaak. Hy het Israel ook gered.

  • Rigters 15:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Hy het toe ’n vars kakebeen van ’n donkie gevind. Hy het dit gegryp en 1 000 manne daarmee doodgeslaan.+ 16 Toe het Simson gesê:

      “Met die kakebeen van ’n donkie – een hoop, twee hope!

      Met die kakebeen van ’n donkie het ek 1 000 manne doodgeslaan.”+

  • 1 Samuel 17:47
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 47 En almal wat hier is,* sal weet dat Jehovah nie ’n swaard of ’n spies nodig het om te red nie,+ want die geveg behoort aan Jehovah,+ en hy sal julle almal in ons hand gee.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel