-
1 Samuel 21:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Die priester het geantwoord: “Die swaard van Goʹliat,+ die Filistyn wat jy in die Ela-vallei+ doodgemaak het, is hier agter die efod+ in ’n lap toegedraai. As jy dit wil neem, kan jy dit neem, want dit is die enigste een hier.” Dawid het gesê: “Dit is die beste swaard wat daar is. Gee dit asseblief vir my.”
-