14Op ’n dag het Joʹnatan,+ die seun van Saul, vir die dienaar wat sy wapens dra, gesê: “Kom ons gaan oor na die Filistynse voorpos daar oorkant.” Maar hy het nie vir sy pa daarvan gesê nie.
49 Die seuns van Saul was Joʹnatan, Jiswi en Malkisua.+ Hy het ook twee dogters gehad: die naam van die oudste was Merab,+ en die naam van die jongste was Migal.+