8 Hulle het toe al die leiers van die Filistyne bymekaargeroep en vir hulle gevra: “Wat moet ons met die Ark van die God van Israel doen?” Hulle het geantwoord: “Laat die Ark van die God van Israel na Gat+ geneem word.” Daarom het hulle die Ark van die God van Israel soontoe geneem.