1 Samuel 23:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Toe het hulle vertrek en voor Saul na Sif+ gegaan, terwyl Dawid en sy manne in die wildernis van Maon+ was, in die Aʹraba,+ suid van Jeʹsimon.
24 Toe het hulle vertrek en voor Saul na Sif+ gegaan, terwyl Dawid en sy manne in die wildernis van Maon+ was, in die Aʹraba,+ suid van Jeʹsimon.