1 Samuel 2:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Toe het Elkaʹna na sy huis in Rama gegaan, maar die seun het ’n dienaar van Jehovah+ geword onder die toesig van die priester Eli.* 1 Samuel 2:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Samuel het voor Jehovah gedien,+ al was hy maar net ’n seun, en hy het ’n linne-efod gedra.+
11 Toe het Elkaʹna na sy huis in Rama gegaan, maar die seun het ’n dienaar van Jehovah+ geword onder die toesig van die priester Eli.*