1 Samuel 24:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Toe het Dawid opgestaan en die grot verlaat en agter Saul aan uitgeroep: “My heer die koning!”+ Toe Saul omkyk, het Dawid gekniel en met sy gesig na die grond toe neergebuig. 1 Samuel 24:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Nadat Dawid hierdie dinge gesê het, het Saul gesê: “Is dit jou stem, my seun Dawid?”+ En Saul het in trane uitgebars.
8 Toe het Dawid opgestaan en die grot verlaat en agter Saul aan uitgeroep: “My heer die koning!”+ Toe Saul omkyk, het Dawid gekniel en met sy gesig na die grond toe neergebuig.
16 Nadat Dawid hierdie dinge gesê het, het Saul gesê: “Is dit jou stem, my seun Dawid?”+ En Saul het in trane uitgebars.