Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 17:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 In die gebiede van Isʹsaskar en Aser het Manasʹse Bet-Sean en sy afhanklike* dorpe, Jibʹleam+ en sy afhanklike dorpe, die inwoners van Dor+ en sy afhanklike dorpe, die inwoners van En-Dor+ en sy afhanklike dorpe, die inwoners van Taʹänag+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Megidʹdo en sy afhanklike dorpe ontvang – drie heuwelgebiede.

  • Rigters 1:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Manasʹse het nie Bet-Sean en sy afhanklike* dorpe, Taʹänag+ en sy afhanklike dorpe, die inwoners van Dor en sy afhanklike dorpe, die inwoners van Jibʹleam en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Megidʹdo en sy afhanklike dorpe in besit geneem nie.+ Die Kanaäniete het in hierdie gebied bly woon.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel