5Toe Hiram, die koning van Tirus,+ gehoor het dat Salomo in die plek van sy pa as koning gesalf is, het hy sy knegte na Salomo gestuur, want Hiram was altyd ’n vriend van Dawid.*+
8 Hiram het die volgende boodskap aan Salomo gestuur: “Ek het die boodskap ontvang wat u aan my gestuur het. Ek sal die sederhout en jenewerhout+ voorsien, net soos u gevra het.