-
1 Kronieke 3:5-9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Dít is die name van Dawid se seuns wat in Jerusalem gebore is:+ Siʹmea, Sobab, Natan+ en Salomo.+ Batseʹba,+ die dogter van Ammiʹël, was die ma van hierdie vier. 6 Die name van nege van sy ander seuns was: Jibhar, Elisaʹma, Elifeʹlet, 7 Noga, Nefeg, Jaʹfia, 8 Elisaʹma, Eljaʹda en Elifeʹlet. 9 Dit was al die seuns van Dawid, buiten die seuns van sy byvrouens, en hulle suster se naam was Tamar.+
-