1 Samuel 7:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die manne van Kirʹjat-Jeaʹrim het toe gekom en die Ark van Jehovah na die huis van Abinaʹdab+ op die heuwel geneem, en hulle het sy seun Eleaʹsar geheilig om die Ark van Jehovah op te pas.
7 Die manne van Kirʹjat-Jeaʹrim het toe gekom en die Ark van Jehovah na die huis van Abinaʹdab+ op die heuwel geneem, en hulle het sy seun Eleaʹsar geheilig om die Ark van Jehovah op te pas.