1 Samuel 18:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Dawid was suksesvol*+ in alles wat hy gedoen het, en Jehovah was met hom.+ 2 Samuel 5:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Dawid het al hoe magtiger geword,+ en Jehovah, die God van die leërmagte, was met hom.+