18 Al die koning se knegte wat saam met hom gegaan het* en al die Keretiete, die Peletiete+ en al die Gittiete+ (600 manne wat hom vanaf die stad Gat+ gevolg het) het voor die koning verbygegaan terwyl hy hulle geïnspekteer het.
7 Toe het die manne van Joab,+ die Keretiete, die Peletiete+ en al die sterk manne agter hom aan gegaan. Hulle het Jerusalem verlaat om Seba, die seun van Bigri, agterna te sit.