36 En hulle twee seuns, Ahiʹmaäs,+ die seun van Sadok, en Joʹnatan,+ die seun van Abjaʹtar, is ook daar by hulle. Jy kan hulle stuur om vir my alles te vertel wat jy hoor.”
16 Stuur gou ’n boodskap aan Dawid en gee vir hom hierdie waarskuwing: ‘Moenie vannag by die driwwe* naby die wildernis bly nie. Trek dadelik deur die rivier, want anders sal die koning en al die mense by hom dalk doodgemaak* word.’”+
21 Nadat die manne weggegaan het, het hulle uit die put geklim en vir koning Dawid gaan sê: “Staan op en trek dadelik deur die rivier,” en hulle het hom vertel watter raad Agitoʹfel gegee het.+