18 Husai het toe vir Absalom gesê: “Nee, ek is aan die kant van die een wat deur Jehovah, hierdie volk en al die manne van Israel gekies is. By hom sal ek bly. 19 En buitendien, wie anders sou ek dien? Behoort ek nie my vriend se seun te dien nie? Net soos ek u pa gedien het, so sal ek u dien.”+