Deuteronomium 2:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Maar koning Sihon van Hesbon het ons nie deur sy gebied laat trek nie, want Jehovah julle God het toegelaat dat hy hardkoppig word+ en dat sy hart verhard, sodat Hy hom in julle hand kon gee, soos vandag die geval is.+ 2 Kronieke 25:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar Amaʹsia het nie geluister nie,+ want die ware God wou hulle in die hand van hulle vyande gee+ omdat hulle die gode van Edom aanbid het.+
30 Maar koning Sihon van Hesbon het ons nie deur sy gebied laat trek nie, want Jehovah julle God het toegelaat dat hy hardkoppig word+ en dat sy hart verhard, sodat Hy hom in julle hand kon gee, soos vandag die geval is.+
20 Maar Amaʹsia het nie geluister nie,+ want die ware God wou hulle in die hand van hulle vyande gee+ omdat hulle die gode van Edom aanbid het.+