31 Barsilʹlai,+ die Gileadiet, het uit Roʹgelim gekom sodat hy saam met die koning na die Jordaanrivier kon gaan. 32 Barsilʹlai was baie oud, 80 jaar oud. En hy het die koning in Mahanaʹim van kos voorsien terwyl die koning daar gebly het,+ want hy was ’n baie ryk man.