2 Samuel 18:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die koning het toe vir Joab en Abiʹsai en Ittai hierdie bevel gegee: “Behandel die jong man Absalom goed ter wille van my.”+ Al die manne het gehoor toe die koning die hoofde hierdie bevel in verband met Absalom gee.
5 Die koning het toe vir Joab en Abiʹsai en Ittai hierdie bevel gegee: “Behandel die jong man Absalom goed ter wille van my.”+ Al die manne het gehoor toe die koning die hoofde hierdie bevel in verband met Absalom gee.