2 Samuel 18:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Ahiʹmaäs,+ die seun van Sadok, het gesê: “Laat my asseblief hardloop en die nuus vir die koning gee, want Jehovah het hom geregtigheid gegee deur hom van sy vyande te red.”+
19 Ahiʹmaäs,+ die seun van Sadok, het gesê: “Laat my asseblief hardloop en die nuus vir die koning gee, want Jehovah het hom geregtigheid gegee deur hom van sy vyande te red.”+