-
2 Samuel 18:22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Ahiʹmaäs, die seun van Sadok, het weer vir Joab gesê: “Wat ook al gebeur, laat my asseblief ook agter die Kussiet aan hardloop.” Maar Joab het gesê: “My seun, hoekom wil jy gaan as jy geen nuus het om oor te dra nie?”
-