Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 8:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Joab,+ die seun van Seruʹja, was oor die leërmag, en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was die geskiedskrywer.

  • 2 Samuel 18:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Die koning het toe vir Joab en Abiʹsai en Ittai hierdie bevel gegee: “Behandel die jong man Absalom goed ter wille van my.”+ Al die manne het gehoor toe die koning die hoofde hierdie bevel in verband met Absalom gee.

  • 2 Samuel 18:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Joab het toe gesê: “Ek gaan nie meer tyd hier by jou mors nie!” Toe het hy drie pyle* geneem en dit deur Absalom se hart gesteek terwyl hy nog lewend in die groot boom gehang het.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel