2 Samuel 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Toe het Dawid boodskappers na die manne van Jaʹbes-Giʹlead gestuur en vir hulle gesê: “Mag Jehovah julle seën, want julle het lojale liefde aan julle heer Saul betoon deur hom te begrawe.+
5 Toe het Dawid boodskappers na die manne van Jaʹbes-Giʹlead gestuur en vir hulle gesê: “Mag Jehovah julle seën, want julle het lojale liefde aan julle heer Saul betoon deur hom te begrawe.+