Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 28:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Die Filistyne het hulle soldate bymekaargebring en in Sunem+ kamp opgeslaan. Saul het dus die hele Israel bymekaargebring, en hulle het in Gilboʹa+ kamp opgeslaan.

  • 1 Samuel 31:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Die Filistyne het teen Israel geveg.+ En die manne van Israel het van die Filistyne af weggevlug, en baie van hulle is op die berg Gilboʹa+ doodgemaak.

  • 1 Samuel 31:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe die inwoners van Jaʹbes-Giʹlead+ hoor wat die Filistyne aan Saul gedoen het, 12 het al die vegters die hele nag gereis en die lyke van Saul en sy seuns van die muur van Bet-San afgehaal. Hulle het na Jabes teruggekeer en die lyke daar verbrand.

  • 2 Samuel 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Die jong man het geantwoord: “Ek was toevallig op die berg Gilboʹa,+ en daar het ek Saul gesien wat op sy spies leun, en die strydwaens en die perderuiters het hom ingehaal.+

  • 1 Kronieke 10:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Die volgende dag, toe die Filistyne die lyke kom stroop, het hulle Saul en sy seuns dood gevind op die berg Gilboʹa.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel