-
2 Samuel 23:18, 19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Abiʹsai,+ die broer van Joab, die seun van Seruʹja,+ was die hoof van drie ander. Hy het 300 manne met sy spies doodgemaak, en hy het net so ’n goeie reputasie gehad as die eerste drie.+ 19 Hoewel hy die mees gerespekteerde van die drie was en hulle hoof was, het hy nie die status van die eerste drie gehad nie.
-