1 Samuel 16:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarna het Isai Samma+ voor Samuel gebring, maar hy het gesê: “Jehovah het ook nie hierdie een gekies nie.” 1 Samuel 17:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Isai se drie oudste seuns het saam met Saul oorlog toe gegaan.+ Die naam van die eersgeborene was Eliʹab,+ die tweede Abinaʹdab+ en die derde Samma.+ 1 Kronieke 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Isai het die vader geword van Eliʹab, sy eersgeborene. Sy tweede seun was Abinaʹdab,+ die derde Siʹmea,+
9 Daarna het Isai Samma+ voor Samuel gebring, maar hy het gesê: “Jehovah het ook nie hierdie een gekies nie.”
13 Isai se drie oudste seuns het saam met Saul oorlog toe gegaan.+ Die naam van die eersgeborene was Eliʹab,+ die tweede Abinaʹdab+ en die derde Samma.+
13 Isai het die vader geword van Eliʹab, sy eersgeborene. Sy tweede seun was Abinaʹdab,+ die derde Siʹmea,+