Rigters 5:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Jehovah, toe u uit Seïr uitgegaan het,+toe u uit die gebied van Edom gegaan het,het die aarde geskud en het water uit die hemel gestort. Water het uit die wolke gestort.
4 Jehovah, toe u uit Seïr uitgegaan het,+toe u uit die gebied van Edom gegaan het,het die aarde geskud en het water uit die hemel gestort. Water het uit die wolke gestort.