Psalm 7:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hy berei sy dodelike wapens voor. Hy maak sy vlammende pyle gereed.+ Psalm 77:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die wolke het water uitgestort. In die bewolkte lug het donderslae gedreun,en u pyle het in alle rigtings gevlieg.+
17 Die wolke het water uitgestort. In die bewolkte lug het donderslae gedreun,en u pyle het in alle rigtings gevlieg.+