Psalm 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Staan op, o Jehovah! Red my,+ o my God! Want u sal al my vyande op die kakebeen slaan. U sal die tande van die goddeloses breek.+ Psalm 56:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 My vyande sal terugtrek op die dag dat ek om hulp roep.+ Ek is vol vertroue dat God aan my kant is.+
7 Staan op, o Jehovah! Red my,+ o my God! Want u sal al my vyande op die kakebeen slaan. U sal die tande van die goddeloses breek.+
9 My vyande sal terugtrek op die dag dat ek om hulp roep.+ Ek is vol vertroue dat God aan my kant is.+