23 Toe Agitoʹfel sien dat sy raad nie gevolg is nie, het hy ’n donkie opgesaal en na sy huis in sy tuisdorp gegaan.+ Nadat hy instruksies aan sy huisgesin gegee het,+ het hy homself opgehang.+ Hy het gesterf en is in die graf van sy voorvaders begrawe.