-
Numeri 16:46, 47Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
46 En Moses het vir Aäron gesê: “Neem die vuurbak en sit vuur* van die altaar+ daarin en sit reukwerk daarop en gaan gou na die gemeenskap van Israel toe en doen versoening vir hulle,+ want Jehovah is woedend. Die plaag het begin!” 47 Aäron het dit dadelik geneem, net soos Moses gesê het, en tussen die gemeente in gehardloop, en hy het gesien dat die plaag onder die volk begin het. Toe het hy die reukwerk op die vuurbak gesit en vir die volk versoening begin doen.
-