Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 21:24-28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Maar koning Dawid het vir Ornan gesê: “Nee, ek moet dit vir die volle bedrag koop, want ek sal nie jou goed neem en dit vir Jehovah gee of brandoffers offer wat my niks kos nie.”+ 25 Dawid het toe vir Ornan 600 sikkels* goud vir die stuk grond gegee. 26 En Dawid het daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en brandoffers en vrede-offers* geoffer. Hy het Jehovah aangeroep, wat hom toe geantwoord het met vuur+ uit die hemel, wat die offers op die altaar verbrand het. 27 Toe het Jehovah die engel+ beveel om sy swaard in sy skede terug te sit. 28 Toe Dawid sien dat Jehovah hom op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, geantwoord het, het hy aangehou om offerandes daar te offer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel