1 Kronieke 29:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Koning Dawid het toe vir die hele gemeente gesê: “My seun Salomo, die een wat God gekies het,+ is jonk en onervare,+ en die werk is groot, want dit is nie ’n tempel* vir ’n mens nie, maar vir Jehovah God.+ Jeremia 1:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar ek het gesê: “Ag, Soewereine Heer Jehovah! Ek kan nie goed praat nie,+ want ek is maar net ’n seun.”*+
29 Koning Dawid het toe vir die hele gemeente gesê: “My seun Salomo, die een wat God gekies het,+ is jonk en onervare,+ en die werk is groot, want dit is nie ’n tempel* vir ’n mens nie, maar vir Jehovah God.+
6 Maar ek het gesê: “Ag, Soewereine Heer Jehovah! Ek kan nie goed praat nie,+ want ek is maar net ’n seun.”*+