Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 22:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Mag Jehovah jou goeie oordeel en begrip gee+ wanneer hy jou oor Israel aanstel, sodat jy die wet van Jehovah jou God kan gehoorsaam.+

  • 1 Kronieke 29:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 En help my seun Salomo om u gebooie,+ u herinneringe en u wetsvoorskrifte met sy hele hart*+ te gehoorsaam. Help hom om al hierdie dinge te doen en om die tempel* te bou waarvoor ek voorbereidings getref het.”+

  • 2 Kronieke 1:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe het God vir Salomo gesê: “Omdat jy nie vir rykdom en eer of die dood van die mense wat jou haat gevra het nie en ook nie vir ’n lang lewe gevra het nie, maar dit eerder jou hartsbegeerte is om wysheid en kennis te hê sodat jy my volk kan rig waaroor ek jou koning gemaak het,+ 12 sal wysheid en kennis aan jou gegee word. Maar ek sal jou ook rykdom en eer gee soos geen koning voor jou gehad het nie en soos nie een ná jou sal hê nie.”+

  • Spreuke 16:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Dit is baie beter om wysheid te verkry as goud!+

      En om verstandigheid te verkry, is beter as silwer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel