Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 29:23-25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 En Salomo het as koning in die plek van sy pa, Dawid, op Jehovah se troon gaan sit.+ Hy was suksesvol, en al die Israeliete was gehoorsaam aan hom. 24 Al die leiers,+ die magtige vegters+ en al die seuns van koning Dawid+ het hulle aan koning Salomo onderwerp. 25 Jehovah het Salomo buitengewone eer gegee sodat die hele Israel hom bewonder het. Hy het hom meer koninklike majesteit gegee as enige koning van Israel voor hom.+

  • Psalm 72:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Hulle sal u vrees solank daar ’n son is

      en solank die maan bestaan,

      van geslag tot geslag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel