1 Kronieke 6:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Ahiʹtub het die vader geword van Sadok.+ Sadok het die vader geword van Ahiʹmaäs.+ 1 Kronieke 27:16, 17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hier volg ’n lys van die leiers van die stamme van Israel. Van die Rubeniete: Eliëser, die seun van Sigri. Van die Simeoniete: Sefatʹja, die seun van Maʹäga. 17 Van Levi: Hasabʹja, die seun van Keʹmuel. Van Aäron: Sadok.
16 Hier volg ’n lys van die leiers van die stamme van Israel. Van die Rubeniete: Eliëser, die seun van Sigri. Van die Simeoniete: Sefatʹja, die seun van Maʹäga. 17 Van Levi: Hasabʹja, die seun van Keʹmuel. Van Aäron: Sadok.