-
1 Konings 1:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Later het Adoʹnia skape, beeste en vetgemaakte diere geoffer+ by die klip Soheʹlet, wat naby En-Rogel is, en hy het al sy broers, die koning se seuns, en al die manne van Juda, die koning se knegte, genooi. 10 Maar hy het nie die profeet Natan, Benaʹja en die magtige vegters of sy broer Salomo genooi nie.
-