Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 20:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Adoʹram+ was oor die mense wat opgeroep is om vir die koning te werk, en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was die geskiedskrywer.

  • 1 Konings 5:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Hy het hulle in groepe van 10 000 per maand na die Liʹbanon-berge gestuur. Hulle het ’n maand lank in die Liʹbanon-berge gebly en twee maande by hulle huis. En Adoniʹram+ was oor die mans wat opgeroep is om vir die koning te werk.

  • 1 Konings 12:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Koning Rehaʹbeam het Adoʹram,+ wat oor die mense was wat opgeroep is om vir die koning te werk, toe na die Israeliete gestuur, maar hulle het hom met klippe doodgegooi. Koning Rehaʹbeam het net betyds op sy strydwa geklim om na Jerusalem te vlug.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel